Pervez Musharraf

Pervez Musharraf in 2004.

Pervez Musharraf (Urdu: پرويز مشرف), (11 Augustus 19435 Februarie 2023 in Doebai) was 'n Pakistanse generaal en politikus. Hy was die 10de president van Pakistan van 2001 tot 2008 sedert die staatsgreep van 1999. Musharraf het op 18 Augustus 2008 bedank nadat die nuwe regeringskoalisie 'n paar maande gevorm is voor die dreigende vervolging en afsetting van hom.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search